Welkom by Albanie Ringsgemeentes!
Ring
Last Updated (Monday, 14 June 2010 09:10) Written by Administrator Wednesday, 02 June 2010 13:09

Gemeentes:
Adelaide, Albanie, Alexandria, Dias, Fort Beaufort, Glen Lynden, Paterson,
Pearston en Somerset – Oos.
Visie van die Ring van Albanie: Om 'n hawe te wees vir ons gemeentes tot eer van God!
Logo: 'n Natuurlike hawe (die Ring), met vissersbote (die gemeentes) buite die hawe in oop see (die wêreld), besig om vis te vang (vissers van mense). Van tyd tot tyd vind die bote, bystand, bemoediging en bemagtiging in die hawe.
Die bote se mas bestaan uit 'n "kruis", die simbool van die Christelike Evangelie. Die bote is draers van die Evangelie.
Die funksie van die Ring is die 3 B's naamlik:
-
Bystand ( Fasilitering en hulpverlening)
-
Bemoediging (Pastoraal)
-
Bemagtiging (Opleiding)
Onlangs verander:
Nuusflitse
WORRY
Scripture readings:
Matthew 6:25 – 34, Philippians 4:6 – 7 (as antidote to worry)
Of the texts in Scripture that discuss money and work, Matthew 6:19–34 are among the most frequently cited. Unfortunately, they are often used to imply that Jesus was against money and considered everyday work a distraction to things that “really” matter.
However, a careful reader will notice that Jesus condemned worry, not work (Matt. 6:25, 27–28, 31, 34). He never told us to stop working. Rather, He called us to correctly focus our faith on God, the ultimate supplier of our needs (Matt. 6:32).
God provides for people in many ways.






